Invloed Kerk
KKNK (Konflik, kommunikasie en kompromieë) | Twee word Een
God sal jou huwelik seën met konflik. Konflik word deur meeste geag as ‘n slegte ding, maar konflik is eintlik die deur na dieper verhoudings.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
KKNK (Konflik, kommunikasie en kompromieë)
God sal jou huwelik seën met konflik
Konflik is ‘n deur na dieper.
Die die huwelik is bedoel om jou meer heilig as gelukkig te maak.
Hoe maak die huwelik my heilig?
Luister (kommunikasie)

- Skep veilige spasie waarin jy God kan beleef, voel jy behoort en jou wêreld kan beïnvloed.
- ‘n Goeie huwelik is nie iets wat jy vind nie, dis iets waarvoor jy werk.
- ‘n Goddelik huwelik is nie iets wat jy vind nie, dis iets wat God in jou bewerk.
We can’t always control, whether or not we fall, but we can control the direction in which we fall – toward or away from our spouse – Gary Thomas

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/