Toe Abram 99 jaar oud was, het die HERE weer aan hom verskyn en gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe in my teenwoordigheid en wees opreg. Ek sal my verbond met jou maak en jy sal ’n groot nasie word.” Toe Abram dit hoor, val hy met sy gesig op die grond. God sê toe vir hom: “Dit is my verbond wat Ek met jou sluit: Jy sal die voorsaat wees van baie nasies. Ek verander jou naam. Jy sal nie meer Abram genoem word nie, maar jy sal as Abraham bekend staan, want jy sal die voorvader wees van baie nasies. Ek sal jou talle nasate gee wat uit baie nasies sal bestaan. Daar sal ook konings uit jou nageslag voortkom.
Share
Read GENESIS 17
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos