1
HANDELINGE 12:5
Afrikaans 1983
So is hy dan in die tronk bewaak, maar die gemeente het aanhoudend vir hom tot God gebid.
Compare
Explore HANDELINGE 12:5
2
HANDELINGE 12:7
Meteens staan daar 'n engel van die Here en skyn daar 'n lig in die sel. Die engel vat toe aan Petrus se sy om hom wakker te maak en sê vir hom: “Staan gou op.” Onmiddellik het die boeie van sy hande afgeval.
Explore HANDELINGE 12:7
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos