1
2 KORINTIËRS 11:14-15
Afrikaans 1983
En geen wonder nie! Satan self doen hom voor as 'n engel van die lig. Daarom is dit ook nie snaaks dat sy dienaars hulle voordoen as mense wat die wil van God doen nie. Aan die einde sal hulle kry wat hulle vir hulle dade verdien.
Compare
Explore 2 KORINTIËRS 11:14-15
2
2 KORINTIËRS 11:3
Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang.
Explore 2 KORINTIËRS 11:3
3
2 KORINTIËRS 11:30
As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede.
Explore 2 KORINTIËRS 11:30
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos