1
1 KORINTIËRS 4:20
Afrikaans 1983
Die koninkryk van God is immers nie 'n saak van praatjies nie, maar van krag.
Compare
Explore 1 KORINTIËRS 4:20
2
1 KORINTIËRS 4:5
Daarom moet julle nie te vroeg, voordat die Here kom, 'n oordeel uitspreek nie. Hy sal ook die dinge wat in duisternis verborge is, aan die lig bring en die bedoelings van die hart blootlê. Elkeen sal dan van God die lof ontvang wat hom toekom.
Explore 1 KORINTIËRS 4:5
3
1 KORINTIËRS 4:2
Van 'n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees.
Explore 1 KORINTIËRS 4:2
4
1 KORINTIËRS 4:1
So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.
Explore 1 KORINTIËRS 4:1
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos