1
Jakobus 2:17
Bybel vir almal
So gaan dit ook met mense wat sê dat hulle in God glo, maar hulle doen nie wat Hy wil hê nie. Om so te glo, beteken niks, daardie geloof is dood.
Compare
Explore Jakobus 2:17
2
Jakobus 2:26
'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is geloof ook dood wanneer 'n mens nie doen wat God wil hê nie.
Explore Jakobus 2:26
3
Jakobus 2:14
My vriende, dit help niks as julle sê dat julle in God glo, maar julle doen nie wat God wil hê nie. As julle so glo, dan sal dit julle nie red nie.
Explore Jakobus 2:14
4
Jakobus 2:19
Jy glo dat daar een God is, en dit is reg. Die duiwels glo dit ook en hulle is so bang dat hulle bewe.
Explore Jakobus 2:19
5
Jakobus 2:18
Maar iemand sal miskien sê: “Een persoon glo in God en 'n ander persoon doen wat God wil hê.” Maar ek sê nee, dit is verkeerd. Wys vir my hoe jy kan glo en nie doen wat God sê nie, dan wys ek vir jou dat ek glo omdat ek doen wat God sê.
Explore Jakobus 2:18
6
Jakobus 2:13
Want wanneer God oordeel, dan sal Hy nie jammer wees vir mense wat nie goed was vir ander mense nie. Maar as mense goed was vir ander mense, dan sal God nie vir hulle straf nie.
Explore Jakobus 2:13
7
Jakobus 2:24
Julle moet verstaan dat God 'n mens vryspreek omdat daardie mens dóén wat God wil hê. God spreek hom vry, maar Hy doen dit nie net omdat die mens sê dat hy in God glo nie.
Explore Jakobus 2:24
8
Jakobus 2:22
Nou kan jy verstaan dat Abraham gesê het hy glo in God, want hy het gedoen wat God wil hê. Ja, hy het gedoen wat God wil hê, en dít het gewys dat hy heeltemal in God glo.
Explore Jakobus 2:22
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos