Teken aan by YouVersion
Hier is 'n opsomming van wat jy kan verwag in ons Privaatheidsbeleid en Gebruiksvoorwaardes, wat alle produkte en dienste van YouVersion handelsmerke dek:
Verpersoonlik jou ervaring.
Wanneer jy 'n YouVersionrekening skep of enige een van ons programme of webwerwe gebruik, word die inligting wat ons versamel, gebruik om jou 'n meer persoonlike Bybelervaring te bied.
Hoe ons jou data gebruik.
Die beleide gee 'n duidelike uiteensetting van die tipe data wat ons uit jou aktiwiteit versamel, en hoe ons hierdie inligting gebruik om jou YouVersion ervaring te verbeter.
Ons deel nie jou persoonlike identifiseerbare inligting met enige derde party adverteerders of advertensie netwerke nie. Trouens, het jy geweet dat YouVersion 'n nie-winsgewende bediening is? Omdat ons fokus op evangelisasie is, vra ons nie geld nie, verkoop ons nie data nie en plaas ons nie advertensies in enige YouVersion produkte nie.
Jou privaatheid word beskerm.
Wanneer jy statistieke sien wat ons deel en vier, rakende Bybelbetrokkenheid regoor die wêreld, maak ons seker om data so te analiseer dat jou privaatheid beskerm word.
Wanneer hierdie inligting aanlyn gepubliseer word, is dit slegs in 'n saamgestelde vorm, wat nie jou persoonlike identifiseerbare inligting openbaar nie. Daarbenewens implementeer ons standaard veiligheidsmaatreëls wat ontwerp is om jou data te beskerm.
Dit is jou ervaring.
Ons beleid stel dit duidelik watter regte jy het met die gebruik van YouVersion, insluitende toegang, om te deel, verandering en uitwissing van jou persoonlike data. Dit sluit ook data-insamelingstegnologieë in en hoe hierdie prosesse die YouVersiongemeenskap help om ten volle betrokke te raak by die Bybel.
Ek gee toestemming dat YouVersion vir my e-posse stuur om my Bybelervaring te verdiep.
Ek aanvaar YouVersion se Voorwaardes en Privaatheidsbeleid.