Jesus, Ek Het U Nodig

Jesus, Ek Het U Nodig

Voel jy 'n dringende behoefte na Jesus? Hierdie leesplan strek oor twee dae en is ontwerp om jou tyd alleen saam met Hom te verryk en om jou te help om na Hom te roep. Dit dien ook as 'n gebed om saam met die Thistlebend Bedieninge se reeks van agt aflewerings, "Jesus, ek het U nodig" gebruik te word.

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid