60-dag Nuwe Testamentiese Reis

60-dag Nuwe Testamentiese Reis

60 Dae

Hierdie leesplan sal jou gedurende 60 dae deur die Nuwe Testament begelei. Baie boeke kan vir jou kennis gee, maar die Bybel het die mag om jou te verander. Lees net die daaglikse uittreksels en jy sal verbaas wees oor die krag, insig en verandering wat in jou lewe gaan plaasvind.

Ons wil graag "Adventure Church" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: http://60day.adventurechurch.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid