Die Vrug Van Die Gees

Die Vrug Van Die Gees

6 Dae

God se Heilige Gees ontwikkel en vertoon sy vrugte in ons wanneer ons ons lewens aan God gee. As ons Hom volg, begin Hy in en deur ons doen wat net Hy kan doen: ons ​​soos Jesus maak. In hierdie leesplan gaan ons na elke aspek van die vrug van die Gees kyk asook hoe ons ons lewens kan lei, gelei deur Hom.

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid