1
SPREUKE 19:21
Afrikaans 1983
Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.
Compare
Explore SPREUKE 19:21
2
SPREUKE 19:17
Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.
Explore SPREUKE 19:17
3
SPREUKE 19:11
'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.
Explore SPREUKE 19:11
4
SPREUKE 19:20
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.
Explore SPREUKE 19:20
5
SPREUKE 19:23
Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.
Explore SPREUKE 19:23
6
SPREUKE 19:8
Wie homself liefhet, sorg dat hy wysheid verwerf; hy stel prys op insig sodat hy voorspoed kan geniet.
Explore SPREUKE 19:8
7
SPREUKE 19:18
Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie.
Explore SPREUKE 19:18
8
SPREUKE 19:9
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.
Explore SPREUKE 19:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos