1
2 TESSALONISENSE 3:3
Afrikaans 1983
Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.
Compare
Explore 2 TESSALONISENSE 3:3
2
2 TESSALONISENSE 3:5
Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus!
Explore 2 TESSALONISENSE 3:5
3
2 TESSALONISENSE 3:6
Ons beveel julle, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus: Onttrek julle aan elke broer wat leeglê en hom nie hou aan die opdragte wat julle van ons ontvang het nie.
Explore 2 TESSALONISENSE 3:6
4
2 TESSALONISENSE 3:2
Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie.
Explore 2 TESSALONISENSE 3:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos