Oorsig: Filemon

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Filemon wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Paulus help sy vriend Filemon om te versoen met sy ontsnapte slaaf, Onesimus, en wys dat ons as gevolg van Jesus almal gelykes is. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid