Oorsig: 1 Korintiërs

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 1 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Korintiërs wys Paulus die nuwe Christene van Korinte dat selfs die lewe se mees komplekse probleme deur die lens van die evangelie beskou kan word. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid