Oorsig: Romeine 1-4

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 1-4 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid