Handelinge, hfst. 21-28

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

In die laaste video van ons Handelinge-reeks volg ons Paulus op sy laaste reis na Jerusalem en daarna na ’n Romeinse gevangenis. Ironies genoeg neem Paulus se lyding hom na die hart van die Romeinse Ryk, wat hom in staat stel om God se koninkryk aan alle nasies aan te kondig. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid