Handelinge, hfst. 8-12

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

In ons video oor Handelinge, hfst. 8-12, verken ons hoe God se Gees Jesus se volgelinge omskep van ’n klein groepie messiaanse Jode in Jerusalem tot ’n multi-etniese beweging wat vinnig deur alle nasies versprei het. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid