Evangelie volgens Lukas, hfst. 3-9

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Die Evangelie volgens Lukas, deel 2 (hfst. 3-9): Jesus begin sy sending om die goeie nuus van God se koninkryk aan die armes in Israel aan te kondig. Hy word aan die begin en einde van hierdie afdeling geïdentifiseer as die koninklike Seun van God. Daarna begin Hy met sy reis na Jerusalem, waar Hy as koning “gekroon” sal word, maar nie op die manier waarop sy volgelinge verwag het nie. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid