Lukas, hfst. 24

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Hierdie video is die laaste episode in Lukas se uitstekende vertelling oor Jesus van Nasaret. Die dissipels kom op die leë graf af en wanneer hulle die opgestane Jesus weer sien, verander dit uiteindelik hul wêreldbeskouing totaal en al. Lukas wys hoe Jesus se sending oor die koninkryk van God sy klimaks bereik. Dit rig die toneel in vir die vervolg in Lukas se tweede boek, Handelinge. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid