Evangelie volgens Lukas, hfst. 9-19

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

In hierdie video verken ons die middelste deel van die Evangelie volgens Lukas wat gaan oor Jesus se lang reis na Jerusalem. Hy sit sy omstrede aankondiging van goeie nuus vir die armes voort. Dit vererger sy konflik met Israel se godsdienstige leiers. Hierdie spanning word uitgebeeld in die bekende gelykenis van die Verlore Seun, waarin Jesus opsom waaroor sy werk gaan. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid