Die geboorte van Jesus – Evangelie volgens Lukas 1-2

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Die eerste van vyf episodes in 'n reeks oor die Evangelie volgens Lukas. Ons verken die verstommende gebeure rondom die geboorte van Jesus. Sy familie se nederige omstandighede en hul lae status in die Israelitiese samelewing is aanduidend van die onderstebo aard van Jesus se koninkryk. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid