RUT 4:16
RUT 4:16 Bybel vir almal (ABA)
Naomi het die kind op haar skoot geneem en sy het vir hom gesorg.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Naómi het die kind geneem en op haar skoot gesit, en sy het sy pleegmoeder geword.
Deel
Lees RUT 4RUT 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Naomi het toe die seuntjie op haar skoot gevat en as haar eie aangeneem.
Deel
Lees RUT 4