RUT 1:6
RUT 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Toe hoor Naomi die Here was weer goed vir sy volk, Hy het vir hulle reën gegee, en daar was weer kos in hulle land. Sy en haar twee skoondogters het gereedgemaak om terug te gaan uit die land Moab.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het sy haar gereedgemaak met haar skoondogters en teruggegaan uit die veld van Moab, want sy het in die veld van Moab gehoor dat die HERE op sy volk ag gegee het deur aan hulle brood te gee.
Deel
Lees RUT 1RUT 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sy verneem dat die Here vir sy volk uitkoms gebring het deur vir hulle 'n goeie oes te gee, het sy en haar skoondogters klaargemaak om van Moab af terug te gaan.
Deel
Lees RUT 1