ROMEINE 12:12
ROMEINE 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet wys dat julle bly is, want julle weet dat die Here julle sal red. Wanneer julle swaarkry, dan moet julle geduldig wees. Julle moet aanhou bid.
ROMEINE 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
ROMEINE 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.
ROMEINE 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verbly julle in die hoop; wees standvastig wanneer julle swaarkry; volhard in die gebed.
ROMEINE 12:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Juig in die hoop; geduldig in verdrukking; voortdurende oomblik in gebed
ROMEINE 12:12 Die Boodskap (DB)
Sien met blydskap uit na daardie dag waarop die Here alles nuut kom maak. Moenie mismoedig word as julle ly omdat julle Christene is nie. Bid sonder ophou.