PSALMS 73:28
PSALMS 73:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek, dit is vir my goed om naby God te wees, Here, my Here, ek weet U sal my beskerm. Ek sal vir almal vertel wat U doen.
PSALMS 73:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
PSALMS 73:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.
PSALMS 73:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar wat my betref, die nabyheid van God is vir my goed. Ek het my Heer, die HERE, my skuilplek gemaak, sodat ek van al u werk kan vertel.
PSALMS 73:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit is goed vir my om tot God te nader: ek het my vertroue op die HERE HERE gestel, dat ek al u werke kan verkondig.