SPREUKE 9:10
SPREUKE 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wysheid begin daar waar daar ontsag vir die HERE is. Hy wat die heilige God ken, het werklik insig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy die Here respekteer en dien, dan begin jy wysheid kry. Wanneer jy die heilige God ken, dan is jy verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.
Deel
Lees SPREUKE 9