SPREUKE 8:12
SPREUKE 8:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek is wysheid. Waar ek is, daar weet mense wat om te doen, ek weet wat mense moet leer om die regte dinge te kan doen.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek, Wysheid, is vertroud met die skranderheid, en ek vind kennis van regte oorleg.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek, Wysheid, het die verstand, ek het die kennis en die skranderheid.
Deel
Lees SPREUKE 8