SPREUKE 26:11
SPREUKE 26:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:11 Bybel vir almal (ABA)
'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is 'n dwaas wat sy sotheid weer ophaal.
Deel
Lees SPREUKE 26