SPREUKE 13:3
SPREUKE 13:3 Bybel vir almal (ABA)
As 'n mens versigtig is wanneer hy iets sê, dan sal hy aanhou lewe, maar 'n mens wat te veel praat, sal sterf.
SPREUKE 13:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom is daar ondergang.
SPREUKE 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.
SPREUKE 13:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy mond bewaak, beskerm sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom wag daar ondergang.
SPREUKE 13:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy mond bewaar, bewaar sy lewe; maar hy wat sy lippe wyd oopmaak, sal vernietiging hê.
SPREUKE 13:3 Die Boodskap (DB)
Hy wat sy mond kan hou, bly uit die moeilikheid uit. ’n Kletskous praat maklik sy mond verby en beland in groot moeilikheid.