OBADJA 1:4
OBADJA 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal julle afbring, ook wanneer julle soos 'n aasvoël teen die hoogste berge gaan woon, of wanneer julle vir julle 'n stad tussen die sterre bou.
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al woon jy so hoog soos die arend en al was jou nes tussen die sterre gestel — daarvandaan sal Ek jou neerwerp, spreek die HERE.
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al bou jy daar in die hoogte soos 'n aasvoël, al sit jy jou nes tussen die sterre, Ek sal jou daar afhaal, sê die Here.
Deel
Lees OBADJA 1