OBADJA 1:15
OBADJA 1:15 Die Boodskap (DB)
Die dag waarop die Here met al die nasies sal afreken, is baie naby. Presies net soos jy met ander gemaak het, Edom, sal daar met jou gemaak word. Jy sal presies net so behandel word.
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Die dag wanneer die Here al die ander volke sal straf, is nou naby. Dan sal ander mense met julle doen wat julle met die mense van Juda gedoen het. Julle Edomiete sal voel hoe dit is wat julle gedoen het.”
Deel
Lees OBADJA 1OBADJA 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die dag van die HERE is naby oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word, jou daad sal op jou hoof neerkom.
Deel
Lees OBADJA 1