MARKUS 13:32
MARKUS 13:32 Bybel vir almal (ABA)
“Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit.
MARKUS 13:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader.
MARKUS 13:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, selfs nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit.
MARKUS 13:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Van daardie dag en uur dra niemand kennis nie, selfs nie die engele in die hemel nie, en ook nie die •Seun nie – net die Vader.
MARKUS 13:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar van daardie dag en daardie uur weet niemand nie, ook nie die engele wat in die hemele is nie, ook nie die Seun nie, maar die Vader.