MARKUS 1:11
MARKUS 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gehoor Iemand sê uit die hemel: “Jy is my Seun. Ek is lief vir Jou. Jy maak My bly.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het 'n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.”
Deel
Lees MARKUS 1