MATTEUS 8:20
MATTEUS 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hom: “Jakkalse woon in gate, en voëls woon in neste. Maar Ek, die Seun van die mens, het nie 'n plek waar Ek kan woon nie.”
MATTEUS 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie.
MATTEUS 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê vir hom: “Jakkalse het gate en voëls het neste, maar die Seun van die mens het nie eens 'n rusplek vir sy kop nie.”
MATTEUS 8:20 Die Boodskap (DB)
“Wel,” sê Jesus, “jy moet goed nadink. Soos jy weet, moet selfs diere ’n blyplek hê. Kyk, voëls bly in neste en jakkalse in gate. Maar dit moet jy besef: daar gaan tye kom dat dit so swaar met My sal gaan dat Ek nie eens ’n plek sal hê om te slaap nie. Sê My, sal jy dan nog by My wil wees?”