JOHANNES 3:5
JOHANNES 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou, en dit is seker: Iemand moet eers uit water en uit Gees gebore word, dan sal hy weet God is sy Koning.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het geantwoord: “Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie.
Deel
Lees JOHANNES 3