JOHANNES 12:26
JOHANNES 12:26 Die Boodskap (DB)
“Iemand wat My wil dien, moet dus bereid wees om my voorbeeld te volg. Hy moet in enige situasie presies doen wat Ek sou doen; ja, in hierdie lewe moet hy aan die werk wees op plekke waar Ek graag sou wou werk. God self sal iemand wat dít doen, prys.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:26 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat My dien, moet doen wat Ek doen, en hulle moet aanhou om die dinge te doen wat Ek doen. My Vader sal sê almal wat My dien, is belangrik.”
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.
Deel
Lees JOHANNES 12