HEBREËRS 11:31
HEBREËRS 11:31 Bybel vir almal (ABA)
Ragab, die prostituut, het in God geglo, en daarom het sy gesê dat die spioene van die Israeliete welkom is by haar, daarom het sy nie gesterf nie.
HEBREËRS 11:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die spioene in vrede ontvang het.
HEBREËRS 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat Ragab, die prostituut, geglo het, het sy die verkenners vriendelik ontvang en het sy nie omgekom saam met dié wat aan God ongehoorsaam was nie.
HEBREËRS 11:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur geloof het Ragab, die prostituut, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die spioene in vrede ontvang het.
HEBREËRS 11:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie omgekom saam met die ongelowiges nie, toe sy die spioene met vrede ontvang het.