HEBREËRS 11:30
HEBREËRS 11:30 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het in God geglo, en daarom het die mure van Jerigo geval nadat die Israeliete sewe dae lank om die mure van Jerigo geloop het.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het die mure van Jérigo geval nadat daar sewe dae lank omheen getrek was.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur geloof het die mure van Jerigo geval, nadat daar vir sewe dae rondom die stad getrek is.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur geloof het die mure van Jerigo geval nadat hulle omtrent sewe dae lank omsingel was.
Deel
Lees HEBREËRS 11