HAGGAI 2:1
HAGGAI 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Op die 21ste dag van die sewende maand het die Here weer die profeet Haggai gestuur om vir hulle 'n boodskap te bring.
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
OP die een-en-twintigste dag van die sewende maand het die woord van die HERE deur die diens van die profeet Haggai gekom en gesê
Deel
Lees HAGGAI 2HAGGAI 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die een en twintigste van die sewende maand, in die tweede regeringsjaar van koning Darius, het die woord van die Here weer deur die profeet Haggai gekom
Deel
Lees HAGGAI 2