GENESIS 4:7
GENESIS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:7 Die Boodskap (DB)
As jy reg lewe, sal jou offer mos aanvaar word. Maar as jy nie reg lewe nie, vind jy uit dat sonde soos ’n wilde dier is wat by jou deur lê: hy lê jou die hele tyd en dophou, want hy wil jou opvreet. Jy kan hom egter oorwin.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
As jy doen wat reg is, dan sal jy gelukkig wees. Maar as jy doen wat verkeerd is, dan doen jy sonde. Die sonde is altyd naby jou en wil jou vang, maar jy moet die sonde oorwin.”
Deel
Lees GENESIS 4