ESEGIËL 29:17
ESEGIËL 29:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het met my gepraat. Dit was die 27ste jaar, in die eerste maand, op die eerste dag van die maand. Ek het gehoor die Here sê vir my
Deel
Lees ESEGIËL 29ESEGIËL 29:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in die sewen-en-twintigste jaar, in die eerste maand, op die eerste van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê
Deel
Lees ESEGIËL 29ESEGIËL 29:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die eerste van die eerste maand, in die sewe en twintigste jaar, het die woord van die Here tot my gekom
Deel
Lees ESEGIËL 29