EKSODUS 4:1
EKSODUS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE antwoord Moses en sê: Maar as hulle my nie glo en na my stem nie luister nie, maar sê: Die HERE het nie aan jou verskyn nie?
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir die Here gesê: “Miskien sal die Israeliete my nie glo nie en nie na my luister nie. Hulle sal sê: ‘Die Here het nie aan jou verskyn nie.’ ”
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar toe sê Moses: “Sê nou die Israeliete glo my nie en hulle luister nie na my nie en hulle sê die Here het nie aan my verskyn nie?”
Deel
Lees EKSODUS 4