EKSODUS 3:10
EKSODUS 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil jou na die farao toe stuur om my volk, die Israeliete, uit Egipte te bring.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom stuur Ek jou na die farao toe sodat jy my volk, die Israeliete, uit Egipte kan bevry.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gaan dan nou! Ek stuur jou na die farao om my volk, die Israeliete, uit Egipte uit te lei.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kom dan nou, en Ek sal jou na Farao stuur, dat jy my volk, die kinders van Israel, uit Egipte kan uitlei.
Deel
Lees EKSODUS 3