KOLOSSENSE 3:3
KOLOSSENSE 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle sondige lewe is verby, dit is dood. Julle het nou 'n nuwe lewe, maar die ander mense weet dit nie, want julle lewe saam met Christus wat by God is.
KOLOSSENSE 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.
KOLOSSENSE 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.
KOLOSSENSE 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het immers gesterf, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.
KOLOSSENSE 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want julle is dood, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.