KOLOSSENSE 3:19
KOLOSSENSE 3:19 Bybel vir almal (ABA)
Mans, julle moet lief wees vir julle vroue. Julle moenie vir hulle laat swaarkry nie.
KOLOSSENSE 3:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Manne, julle moet jul vroue liefhê en nie teen hulle verbitter word nie.
KOLOSSENSE 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie.
KOLOSSENSE 3:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mans, julle moet julle vroue liefhê, en nie verbitterd teenoor hulle raak nie.
KOLOSSENSE 3:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Mans, julle moet julle vrouens liefhê en nie teen hulle verbitterd wees nie.