AMOS 6:7
AMOS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal julle vyande julle vang. Hulle sal die leiers eerste vang en wegvat na 'n ander land. Die tyd is verby, julle sal nie meer lê en feesvier nie.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal hulle nou op die voorpunt van die ballinge in ballingskap gaan, en daar sal 'n end kom aan die rumoerige gejubel van die leeglêers.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal julle nou weggevoer word op die voorpunt van die ballinge. Die tyd is verby dat julle uitgelate lê en feesvier.
Deel
Lees AMOS 6