2 KORINTIËRS 5:17
2 KORINTIËRS 5:17 Bybel vir almal (ABA)
As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry.
2 KORINTIËRS 5:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
2 KORINTIËRS 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.
2 KORINTIËRS 5:17 Die Boodskap (DB)
Nou weet ek dat wanneer iemand aan Christus behoort, hy ’n splinternuwe mens is; ’n nuwe skepping in die kleine. Al die ou sondige dinge is dan iets van die verlede. Dan is die nuwe lewe hier!