1 TESSALONISENSE 5:18
1 TESSALONISENSE 5:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet altyd dankbaar wees, dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit is wat God wil hê julle moet doen omdat julle in Christus Jesus glo.
1 TESSALONISENSE 5:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
1 TESSALONISENSE 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
1 TESSALONISENSE 5:18 Die Boodskap (DB)
Wees heeltyd dankbaar teenoor God, wat ook al met julle gebeur. Dan stap julle op die pad wat God vir julle beplan het toe julle in Christus Jesus begin glo het.