1 KORINTIËRS 13:7
1 KORINTIËRS 13:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy word nooit moedeloos nie, hy hou aan om te glo en te hoop, hy bly geduldig.
1 KORINTIËRS 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles.
1 KORINTIËRS 13:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verdra alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1 KORINTIËRS 13:7 Die Boodskap (DB)
Liefde beskerm waar mense beskerming nodig het; liefde glo altyd die beste van ander mense en verwag dit ook van hulle. Liefde ken ook g’n einde nie.