1 KORINTIËRS 12:7
1 KORINTIËRS 12:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan elkeen egter word die openbaring van die Gees gegee, met die oog op wat bevorderlik is
1 KORINTIËRS 12:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Gees wys vir elkeen wat hy moet doen, want die Gees weet wat is goed vir die gemeente.
1 KORINTIËRS 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is.
1 KORINTIËRS 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.
1 KORINTIËRS 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die openbaring van die Gees word aan elke mens gegee om daarby baat te vind.